Shaiky Vriende |
Publication | Beeld |
Date | 2004-10-08 |
Reporter |
Rubrieke |
Web Link |
By die opening van 'n landdroshof Dinsdag in Port Elizabeth het adj.pres. Jacob Zuma gepraat. Hy wei toe uit oor hoe baie die howe getransformeer het nadat 'n hofverskyning nie te lank gelede nie nog "koue rillings langs ruggrate af gestuur het".
Vryburger kan Zuma 'n brief gee die koue rillings is maar steeds daar. Hy kan maar vir sy pel en finansiële raadgewer Schabir Shaik uitvra oor hoe sy ruggraat voel wanneer hy eersdaags in die hof verskyn oor sy en Zuma se beweerde gekonkel.
Met erkenning aan Die Burger.