‘Jammerlike Dag as Zuma Suksesvol Eis’ |
Publication |
Die Volksblad |
Date | 2005-12-20 |
Reporter |
Philip de Bruin |
Web Link |
Johannesburg. – Dit sal ’n “jammerlike dag vir die Suid-Afrikaanse regspleging” wees as mnr. Jacob Zuma in sy korrupsieverhoor suksesvol “ ’n onherstelbare benadeling” kan eis weens die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se “verwerplike” beslagleggings op dokumente van Zuma se prokureur.
Met erkenning aan Philip de Bruin en Die Volksblad.