Nuwe Wapen-Bewerings kan Mbeki se Besoek aan Duitsland Oorskadu |
Publication | Beeld |
Date | 2006-07-03 |
Reporter |
Adriaan Basson, Hendrik Schott |
Web Link |
Nuwe bewerings van korrupsie met die regering se multi-miljardrand-wapentransaksie dreig om pres. Thabo Mbeki se staatsbesoek aan Duitsland in ’n diplomatieke verleentheid te verander.
Met erkenning aan Adriaan Basson,Hendrik Schott en Beeld.