Publication: Beeld Issued: Date: 2007-05-31 Reporter: Philip de Vos

Shaik-Blues

 

Publication 

Beeld

Date 2007-05-31

Reporter

Philip de Vos

Web Link

www.beeld.co.za

 

VERS VAN DIE WEEK

Dinge ruk nou hand uit.
Chippy Shaik is glo die land uit.
En die ergste ding van als: selfs sy doktorsgraad is vals.
Broer Schabir sit in die tronk en dit maak my kop skoon dronk.
Doen die hippy, hippy shake, want daar’s iets wat vrotsig ruik! 

Met erkenning aan Philip de Vos en Beeld.