Wapenondersoek : ‘Dis Justisie Wat Sloer’ |
Publication | Beeld |
Date |
2007-01-26 |
Reporter |
Adriaan Basson |
Web Link |
www.news24.com/Beeld |
Die departement van justisie is glo die groot sondaar in die gesloer om bystand aan Brittanje te verskaf met dié land se ondersoek na Suid-Afrika se omstrede wapentransaksie.
With acknowledgements to Adriaan Basson and Beeld.