Seriti: Young is not being honest - admiral |
Publication | Die Burger |
Date | 2014-05-28 |
Reporter |
Fanie van Rooyen |
Web link |
PRETORIA .
- RAdm (Retd) Johnny
Kamerman testified
before the Seriti
commission the
discloser Dr Richard
Young accused during
his company's
involvement in the
naval frigate
aanskaffingsprojek
not open cards
played.
He has his role in a
British company then
also kept secret.
Kamerman was the
former project
officer for the
procurement of new
frigates for the
navy.
He said Young 's
assertion that the
British company
BAeSema a tender
offer for the combat
suites of the
frigates were forced
to withdraw because
of " extreme
pressure of a
high-ranking " by no
means the whole
truth uncover.
" What he never for
the commission said
no , that he BAeSema
actively pursued and
with BAeSema and
Tellumat the partner
company Advanced
Systems Management (
ASM ) established
for the purpose of
providing and
maintaining the
combat suites of the
entire fleet
frigates to tender,"
said Kamerman said .
"The goal was to
provide the
functions of African
Defence Systems (
ADS ) to take over a
South African
company that has
developed just such
a maritime nuclear
(sic) technology to
help establish
locally."
Kamerman's behavior
as " hypocritical "
labeled , because he
during negotiations
with South African
players in the fleet
industry BAeSema his
role in secret.
If Young and ASM 's
plans were
successful , it
would mean the work
of ADS and its 450
South African
employees would be
entirely taken over
by " a British
company in Britain
by British
operated".
"His actions have
diametrically
ingedruis at all our
sites, dreams and
wishes for a
maritime nuclear
technology in South
Africa. That he was
so hypocritical act
is still amazing to
me . "
Kamerman yesterday
concluded his
testimony and the
commission will
resume Friday.
With acknowledgement to Fanie van Rooyen en Die Burger.
Absolutely
incredible.
A second bite at the
cherry of
defamation.
This one never
learns.
Not only is it
gratuitously
defamatory in the
normal sense, but
what he testifies is
totally untrue.
An English version
appears in The
Witness today
(premium content).
My home town.
The publication is
wide and the damages
are deep.
the torture never
stops the torture
never stops the
torture never stops
the torture never
stops.
Onthuller ‘speel
nie oop kaarte oor
fregatte’
Die Burger
Fanie van Rooyen
28 Mei 2014
http://www.dieburger.com/nuus/2014-05-28-onthuller-speel-nie-oop-kaarteoor-fregatte
PRETORIA. –
S.adm. (afg.) Johnny
Kamerman het gister
voor die
Seriti-kommissie die
onthuller dr.
Richard Young
daarvan beskuldig
dat hy tydens sy
maatskappy se
betrokkenheid by die
vloot se
fregat-aanskaffingsprojek
nie oop kaarte
gespeel het nie.
Hy het sy rol in ’n
Britse maatskappy
destyds ook geheim
gehou.
Kamerman was die
voormalige
projekoffisier vir
die aanskaffing van
nuwe fregatte vir
die vloot.
Hy het gesê Young se
bewering dat die
Britse maatskappy
BAeSema ’n
tenderaanbod vir die
gevegsuites van die
fregatte
noodgedwonge moes
terugtrek weens
“uitermatige druk
van ’n hooggeplaaste”
geensins die volle
waarheid ontbloot
nie.
“Wat hy nooit vir
die kommissie gesê
het nie, is dat hy
BAeSema aktief
nagevolg het en saam
met BAeSema en
Tellumat die
vennootmaatskappy
Advanced Systems
Management (ASM)
gestig het met die
doel om vir die
verskaffing en
onderhoud van die
gevegsuites van die
hele vloot fregatte
te kan tender,” het
Kamerman gesê.
“Die doel was dus om
die funksies van
African Defense
Systems (ADS) oor te
neem, ’n
Suid-Afrikaanse
maatskappy wat juis
só ontwikkel is om
’n maritieme
tegnologiekern
plaaslik te help
vestig.”
Kamerman het dié
gedrag as
“skynheilig”
bestempel, omdat hy
tydens
onderhandelings met
Suid-Afrikaanse
rolspelers in die
vlootbedryf sy rol
in BAeSema geheim
gehou het.
As Young en ASM se
planne suksesvol
was, sou dit beteken
die werk van ADS en
sy 450
Suid-Afrikaanse
werknemers sou in
geheel oorgeneem
word deur “ ’n
Britse maatskappy
wat in Brittanje
deur Britte bedryf
word”.
“Sy optrede het
lynreg ingedruis
teen al ons hope,
drome en wense om ’n
maritieme
tegnologiekern in
Suid-Afrika te
vestig. Dat hy so
skynheilig kon
optree, is steeds
vir my verbysterend.”
Kamerman het gister
sy getuienis
afgesluit en die
kommissie sal Vrydag
hervat.